Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:18 Die Boodskap (DB)

Julle wat in Dibon bly, klim van julle troontjie af en kom sit in die stof. Die vyand wat Moab vernietig, kom ook om teen julle te baklei. Die sterk plekke wat julle gebou het om julle teen julle vyande te beskerm is al klaar verwoes.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:18 in konteks