Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:8 Die Boodskap (DB)

Hoekom maak julle My kwaad met afgode wat julle self gemaak het? En dan brand julle ook nog wierook vir ander gode hier in Egipte waar julle kom bly het! Al wat sal gebeur, is dat julle julleself sal vernietig. Die volke van die wêreld sal julle naam gebruik om mekaar te vloek of met julle te spot.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:8 in konteks