Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:7 Die Boodskap (DB)

En nou vra die Here wat die God van Israel is, vir julle: “Hoekom bring julle so ’n slegte ding oor julleself? Nie een van julle sal oorleef nie. Nie enige man, vrou of kind wat van Juda af kom, sal oorleef nie. Niemand sal oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:7 in konteks