Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:22 Die Boodskap (DB)

Julle kan daarom vir seker weet dat julle in Egipte sal doodgaan. Julle hou mos aan dat julle daar wil gaan bly. Dit sal in ’n geveg gebeur of julle sal van die honger doodgaan of ’n epidemie sal julle tref.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:22 in konteks