Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:21 Die Boodskap (DB)

Vandag het ek mooi en duidelik vir julle gesê wat sy antwoord is, maar julle luister nie na wat die Here julle God vir julle sê om te doen nie. Om die waarheid te sê, julle het julle nog nooit aan enigiets gesteur wat Hy vir my gesê het om vir julle te sê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:21 in konteks