Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:2 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir Jeremia gevra: “Luister asseblief na wat ons vra en praat dan namens ons met die Here wat jou God is. Soos jy kan sien, is ons maar net ’n klein groepie mense wat oor is van die sterk volk wat ons eens was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:2 in konteks