Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:1 Die Boodskap (DB)

’n Groot klomp mense het na Jeremia toe gekom omdat hy ’n profeet van die Here was. Onder hulle was al die offisiere van die weermag, maar ook Joganan die seun van Kareag en Asarja die seun van Hosaja. By hulle was daar ook nog mense uit elke vlak van die samelewing.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:1 in konteks