Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:18 Die Boodskap (DB)

Die Here wat die God van Israel is, sê: “Net soos Ek die mense van Jerusalem my woede en my straf laat voel het, net so maak Ek met elke mens wat na Egipte toe sal gaan. Mense sal skrik en bang word as hulle sien wat met julle gebeur. Hulle sal met julle spot en julle naam gebruik om ’n ander mens mee te vloek. Julle sal julle eie land nooit weer sien nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:18 in konteks