Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:17 Die Boodskap (DB)

Dit is wat vir elkeen van julle wag as julle daarop aandring om in Egipte te gaan bly. Julle sal daar doodgaan in ’n geveg of van honger omkom of deur die een of ander epidemie getref word. Niemand van julle sal kan wegkom of die rampe oorleef wat Ek julle daar sal laat tref nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:17 in konteks