Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:10 Die Boodskap (DB)

Julle moet hier in die land bly. As julle dit doen, sal Ek opbouend met julle werk. Ek sal nie dat dit met julle sleg gaan nie. Soos ’n boom sal Ek julle plant dat julle kan vestig en groei. Ek sal nie met julle maak soos ’n mens met ’n plant maak wat jy wil uitroei nie. So ’n plant trek ’n mens wortel en al uit die grond uit. Ek is jammer oor al die slegte dinge wat julle moes deurgaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:10 in konteks