Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:5 Die Boodskap (DB)

“Maak ’n aankondiging in Juda en Jerusalem en sê: Maak alarm sodat die hele land dit kan hoor! Skree hard en roep almal om bymekaar te kom en te kom wegkruip in die stede wat spesiaal sterk en veilig gemaak is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:5 in konteks