Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:30 Die Boodskap (DB)

Wat probeer jy doen, Jerusalem? Jy is ’n stad wat kaal gestroop is. Hoekom probeer jy aandag trek deur ’n rooi rok aan te trek? Hoekom trek jy feesklere aan en behang jy jou met juwele? Hoekom kleur jy jou oë in met maskara? Jy maak jou verniet mooi. Jou bondgenote sal geen respek vir jou hê nie en sal jou doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:30 in konteks