Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:31 Die Boodskap (DB)

Ek hoor ’n uitroep van pyn. Dit klink net soos ’n vrou wat haar eerste kind in die wêreld bring. Dit is die mense van Jerusalem wat so hyg om asem te kry. Hulle steek hulle hande in wanhoop uit en sê: “Ons voel ellendig. Ons is so kwesbaar voor die moordenaars!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:31 in konteks