Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:29 Die Boodskap (DB)

As die mense die geluid hoor van die vyand se magte wat nader kom, sal hulle uit vrees uit die stede vlug. Hulle sal in die bosse wegkruip of hardloop om skuiling in die berge te probeer kry. Al die stede sal leeg staan. Daar sal nie ’n mens in hulle oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:29 in konteks