Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:1 Die Boodskap (DB)

“Israel, as julle besluit om weg te breek van wat julle nou doen, kom dan na My toe terug,” sê die Here. “As julle ontslae raak van die haatlike afgode, hoef julle mos nie meer so sonder rigting te wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:1 in konteks