Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:9 Die Boodskap (DB)

Dit het gebeur op ’n vasdag in die herfs, ’n dag waarop niemand moes eet nie. Jojakim was toe in sy vyfde jaar as koning van Juda. Die mense het uit die stede in Juda en Jerusalem gekom om hierdie dag by die tempel by te woon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:9 in konteks