Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:10 Die Boodskap (DB)

Baruk het uit die boek wat hy vir Jeremia geskryf het vir almal voorgelees. Hulle was in Gemarja se kantoor in die tempel toe hy dit gedoen het. Gemarja was die seun van Sallum, wat sekretaris in die paleis van die koning was. Hierdie kamer was in die boonste voorhof naby die nuwe ingang van die tempel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:10 in konteks