Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:27 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer met Jeremia gepraat. Dit het gebeur na die episode toe die koning die boek stuk vir stuk verbrand het. Hy het gesê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:27 in konteks