Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:26 Die Boodskap (DB)

Daarna het die koning vir sy seun Jeragmeël, Seraja en ook vir Selemja opdrag gegee om Baruk en Jeremia te gaan vang. Seraja was ’n seun van Asriël en Selemja ’n seun van Abdeël. Maar die Here het Baruk en Jeremia weggesteek.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:26 in konteks