Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:21 Die Boodskap (DB)

dan, en dan alleen, sal my ooreenkoms met Dawid wat in my diens was, verbreek kan word. Net as dit gebeur, sal hy nie meer ’n opvolger uit sy familie as koning hê nie. Dieselfde geld vir die priesters uit die Leviete. Daar sal altyd iemand van hulle vir My by die tempel werk.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:21 in konteks