Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:37 Die Boodskap (DB)

Maar hoor gerus hier, Ek sal my mense weer bymekaarmaak wat Ek weggejaag het omdat Ek kwaad was. Dan sal Ek hulle terugbring uit al die lande waar Ek hulle laat beland het. Hier sal Ek hulle veilig in Jerusalem laat bly.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:37 in konteks