Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:8 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle uit die noorde terugbring na hulle eie land toe. Selfs al is hulle op die uithoeke van die aarde, sal Ek hulle bymekaarmaak en terugbring. Ek sal ook nie die blinde en kreupel mense vergeet nie. Ek sal ook nie van die vroue wat babas verwag of wat op die punt is om ’n baba te hê, vergeet nie. ’n Groot klomp mense sal terugkom na hulle land toe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:8 in konteks