Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:7 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Sing omdat julle bly is oor Israel. Israel is die gelukkigste volk van al die volke. Skree dit hard uit! Gee eer aan die Here. Vertel van alles wat Hy gedoen het. ’n Deel van die mense van Israel het die tyd wat hulle gevangenes in Babel was, oorleef. Dit is die Here wat sy mense weer vrygemaak het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:7 in konteks