Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:9 Die Boodskap (DB)

Trane van blydskap sal oor hulle gesig loop. Ek sal hulle troos en hulle versigtig na hulle eie land toe teruglei. Ek sal hulle langs waterstrome lei. Hulle sal op paaie loop wat gelyk is sodat hulle nie sal val nie. Ek is Israel se pa. Efraim is my oudste kind.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:9 in konteks