Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:18 Die Boodskap (DB)

In hierdie selfde tyd sal die mense van Juda en Israel by een plek saamkom. Hulle sal dan saam uit die noorde terugkom na die land wat die Here vir hulle voorouers gegee het. Hy het gesê die land is vir altyd hulle s’n.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:18 in konteks