Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:17 Die Boodskap (DB)

Dit sal die tyd wees wanneer mense na Jerusalem sal kyk en sê: “Dit is die stoel waarop die Here as koning sit.” Al die nasies sal hierheen kom om aan die Here eer te bring. Hulle sal nie langer soos domastrante mense hulle eie kop volg nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:17 in konteks