Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:19 Die Boodskap (DB)

“Ek het by Myself gedink: Ek sal daarvan hou om julle soos my eie kinders te behandel. Ek sou graag hierdie mooi land vir julle wou gee. Nie een van die nasies se grondgebied is naastenby so mooi soos hierdie land nie. Verder wou Ek baie graag hê dat julle vir My ‘Vader’ moes sê en nooit weer die rug vir My sou draai nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:19 in konteks