Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:16 Die Boodskap (DB)

Die Here sê wanneer daar weer baie mense in die land is, sal hulle nie meer uitroep: “O, daar is die ark wat wys dat daar ’n ooreenkoms tussen die Here en ons is” nie. Om die waarheid te sê, niemand sal eens daaraan dink, daaroor praat of dit eens mis nie. Wat nog ’n nuwe een maak!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:16 in konteks