Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:17 Die Boodskap (DB)

Die Here wat sterker as alles en almal is, sê: “Ek sal veroorsaak dat hulle in oorloë beland. Meer as dit nog, hulle sal ook sukkel om kos in die hande te kry. Om nie eens te praat van die siektes wat hulle sal kry nie. Ek sal hulle soos slegte vye maak, te sleg om te eet.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:17 in konteks