Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:16 Die Boodskap (DB)

maar hoor ’n bietjie wat die Here te sê het oor die konings wat steeds in die familielyn van koning Dawid is. Die Here het ook die een en ander te sê oor julle mense wat in Jerusalem agtergebly het en nie saam met julle na Babel weggevat is nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:16 in konteks