Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:9 Die Boodskap (DB)

As dit sou gebeur dat ’n profeet mense gerusstel dat hulle vrede en rus gaan hê, moet ’n mens maar eers wag en sien of dit waar word. Net as dit wat die profeet gesê het gaan gebeur, regtig gebeur, kan ’n mens sê die Here het die persoon gestuur.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:9 in konteks