Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:8 Die Boodskap (DB)

Nog lank voor my en jou was daar al profete van die Here wat moeilike dinge moes sê teen lande wat baie sterk was. Hulle moes vir die mense gesê het van oorloë wat sou kom. Maar hulle moes ook vir hulle sê dat van hulle van die honger sou doodgaan of dat siektes hulle sou tref.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:8 in konteks