Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:10 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Juda was in die paleis toe hulle die nuus hoor van wat voor die tempel gebeur het. Hulle het haastig van die paleis af na die Nuwe Ingang van die tempel gegaan. Daar het hulle ’n vergadering gehou.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:10 in konteks