Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het gevra: “Wie gee jou die reg om namens die Here te praat? Hoe kan jy sê dat die tempel net soos wat met Silo gebeur het, vernietig sal word? Wie is jy om te sê dat Jerusalem verlate en sonder enige mense sal wees?” Die mense wat daar voor die tempel om Jeremia saamgedrom het, het hom gedreig met hulle houding.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:9 in konteks