Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:11 Die Boodskap (DB)

Die priesters en die profete het toe vir die leiers van Juda en al die mense wat daar rondgestaan het, gesê wat hulle dink. Hulle het gesê: “Hierdie man moet die doodstraf kry! Julle het met julle eie ore gehoor wat hy gesê het. Hy het gesê slegte goed gaan met Jerusalem gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:11 in konteks