Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:5 Die Boodskap (DB)

Die boodskap was duidelik: Julle is op die verkeerde pad. Draai om en hou op om die verkeerde goed te doen waarmee julle besig is. As julle dit doen, kan julle vir altyd in hierdie land bly wat Ek vir julle en julle voorouers gegee het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:5 in konteks