Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:4 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer en weer sy profete na julle toe gestuur, maar dit het nie gehelp nie. Julle het nie na hulle geluister nie. Om die waarheid te sê, julle het nie eens probeer om te hoor wat hulle wou sê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:4 in konteks