Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:9 Die Boodskap (DB)

Dan sal hulle antwoord: ‘Omdat hulle die ooreenkoms tussen hulle en die Here verbreek het. Hy het belowe dat Hy hulle God sou wees en hulle sou sy mense wees wat aan Hom behoort. Maar hulle het voor ander gode gebuig en hulle begin aanbid.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:9 in konteks