Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:10 Die Boodskap (DB)

Moenie hartseer oor koning Josia wees nie. Moet ook nie oor hom huil nie. Huil liewer oor koning Joahas wat deur sy vyand uit sy land uit weggevat is. Hy sal nooit weer terugkom nie. Sy geboorteland sal hy nooit weer sien nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:10 in konteks