Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:4 Die Boodskap (DB)

As julle gehoorsaam is en nie hierdie verkeerde dinge doen nie, sal daar altyd iemand uit Dawid se nageslag koning in Jerusalem wees. Die konings sal in koetse en op perde deur die paleis se hekke ry. Amptenare en die mense wat hulle help, sal saam met die konings ry.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:4 in konteks