Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:24 Die Boodskap (DB)

Julle maak soos ’n wildedonkie wat aan die woestyn gewoond is. As dit paartyd is, snuif sy in die lug op soek na ’n hings. Sy word gedryf deur haar drange na die hings. Die hingste hoef nie eens na die merrie te soek nie, sy hardloop agter hulle aan. Julle maak net so in julle gehardloop agter die gode aan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:24 in konteks