Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:22 Die Boodskap (DB)

Al was julle julle ook met baie seep en met die sterkste wasmiddels, dit sal nie help nie. Al die verkeerde en slegte dinge wat julle gedoen het, is soos vuil vlekke op klere. Niks kan dit uitwas nie,” sê die Here. Niemand het soveel mag soos Hy nie!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:22 in konteks