Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:19 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my gesê: “Gaan staan by al die hekke waar mense in- en uitgaan by Jerusalem. Ja, ook by die hek wat ‘die mense se hek’ genoem word. Dit is die hek wat die konings van Juda gebruik as hulle by Jerusalem wil in- en uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:19 in konteks