Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:18 Die Boodskap (DB)

Here, laat mense wat my vervolg die slegste daarvan afkom. Laat dit asseblief met my goed gaan. Laat hulle die mense wees wat bang is, nie ek nie. Laat slegte goed hulle tref, sommer ’n dubbele dosis daarvan!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:18 in konteks