Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:10 Die Boodskap (DB)

“As jy al hierdie dinge vir die mense vertel, sal hulle vir jou vra: ‘Hoekom het die Here besluit dat sulke slegte dinge met ons moet gebeur? Wat het ons nou eintlik gedoen dat daar op so ’n slegte manier met ons gewerk word? Wat het ons sodanig gedoen waarvan die Here wat ons God is, nie hou nie?’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:10 in konteks