Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:9 Die Boodskap (DB)

want,” so sê die Here, die God van Israel, wat sterker as alles en almal is, “voor jy eendag doodgaan, sal jy sien wat Ek gaan doen. Ek sal sorg dat al die gesing en gelag in hierdie land ophou. Die vrolike stemme van bruide en bruidegomme sal ook stil word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:9 in konteks