Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:11 Die Boodskap (DB)

Dan moet jy vir hulle sê: Die Here sê dit is omdat julle voorouers nie lojaal aan My was nie. Hulle het ander gode vereer en hulle gedien. Hulle het skoon van My vergeet. Hulle was ongehoorsaam. Hulle het hulle nie gesteur aan die dinge wat Ek gesê het hulle moet doen of nie mag doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:11 in konteks