Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:3 Die Boodskap (DB)

Die stad se belangrike mense stuur hulle werkers om te gaan water haal, maar die putte is droog. Hulle kom met leë houers van die putte af terug. Dronkgeslaan en moedeloos oor wat aan die gang is, het hulle hulle kop toegemaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:3 in konteks