Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:2 Die Boodskap (DB)

“Die mense van Juda treur. In die stad gaan daar feitlik niks aan as dit by besigheid kom nie. Die mense sit op die grond om te wys dat hulle rou. In Jerusalem hoor jy mense wat om hulp roep.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:2 in konteks