Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:13 Die Boodskap (DB)

Maar toe sê ek: “Here, daar is niemand wat so magtig soos U is nie. Hulle profete wat ook sê dat U hulle gestuur het, sê vir hulle: ‘Dit gaan goed. Moenie julle steur aan praatjies oor oorlog of hongersnood nie. Die Here sal sorg dat dit bly goed gaan in die land.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:13 in konteks